Welkom by Krommerivier 4

 

AKKOMMODASIE 2012 VIR STUDENTE VAN DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Die huis by Krommerivierstraat 4 het altesaam 7 gemeubileerde bachelors asook 3 gemeubileerde kamers met en suite badkamers wat 'n kombuis deel.

Hierdie akkommodasie is slegs vir studente van die US.

Huurtermyn: 1 Des / 1 Jan - 30 Nov 2012.

Pryse: Vanaf R2 000 afhangende van die grootte van die eenheid.

Elektrisiteit word aangekoop deur meters. Drie kamers deel 'n meter. (Kodes is verkrygbaar by talle winkels, garages, ens.)Waterverbruik is ingesluit by die huur.

Wat behels die verblyf?